Graad 3


Liewe Graad 3–ouers

Hierdie huiswerkboek dien as vaslegging van die werk wat in die klas gedoen word. Daar is baie min tyd vir vaslegging en hersiening in die klas en ons gaan op u staatmaak om hierdie huiswerkprogram deeglik met u kind te volg. Take wat in die video of pdf-lesse gegee word, is klastake en hoef nie tuis gedoen te word nie. Slegs die take in die afgerolde boekies moet vir huiswerk gedoen word, saam met die huiswerkprogram. Ons kontroleer die huiswerkboeke aan die einde van 2 weke. Dit moet asseblief korrek nagesien en verbeter word.

Baie sterkte vir die nuwe fase wat voorlê. Kontak ons indien daar enige onduidelikhede is.

Groete

Graad 3-opvoeders

Onthou

Gebruik Acrobat Reader om die PDF-leêrs te lees.

Ons gebruik YouTube vir die video's, maak asseblief seker dat u toegang tot YouTube het om die video's te kyk.

Kwartaal 2

Kwartaal 3

Kwartaal 4