KLERE EN JUWELE WAT JODE DRA

< Terug na alle gelowe

Mans

Klere

Mans dra gewoonlik die volgende:

Shtreimel - 'n groot hoed wat omsoom is met pels.

Payot - Lang krulle langs die ore.

Bekishe - 'n lang, swart, sy jas. Tophat - 'n Breërandhoed

Aanbiddingsdrag:

'n Tjalie wat gedra word as Jode bid.

Klere wat Joodse mans dra as hulle aanbid.

'n Joodse gebedeboek

Jong seuns in tradisionele drag.

Juwele

Joodse mans dra ook juwele, bv. armbande, hangertjies en ringe.

'n Joodse mansarmband.

'n Joodse hangertjie.

'n Joodse mansring.

Vroue

Klere

Vrouens dra gewoonlik 'n lang romp wat 'n Tzniut genoem word. 'n Romp moet verkieslik 10 cm onder die knie hang. 'n Vrou se bloes moet haar sleutelbeen bedek. Haar nek mag ook nie uitsteek nie. Die moue van haar bloes of rok moet langer as die elmboog wees.

Twee voorbeelde van 'n Tzniut.

'n Tichel is 'n serp wat om die kop gedra word. Getroude vrouens moet een dra. 'n Vrou se hare moet 2,5 cm onder haar skouers hang.

Twee voorbeelde van 'n Tichel.

Sheitel is 'n pruik wat getroude vrouens dra. Volgense Joodse wette moet 'n vrou se hare bedek wees.

Voorbeelde van Sheitel.

Juwele

Vrouens dra juwele van verskillende metale. Voorbeelde van Joodse juwele is armbande, hangertjies en ringe.

'n Joodse damesarmband.

'n Joodse hangertjie.

'n Joodse damesring.

'n Joodse damesring.