Kwartaal 2 - Graad 7

Week 8 (8 Junie 2020 - 12 Junie 2020)

Natuurwetenskap

Informele assessering via Microsoft Forms

Hierdie assessering se doel is om te bepaal waarmee die meeste leerders steeds sukkel met betrekking tot Eenheid 1 van Natuurwetenskappe.

Leerders moet dit asseblief hanteer soos ‘n formele toets en dit nie afjaag nie. Die assessering moet voltooi wees teen 17 Junie 2020.