ISLAM: FEESTE

< Terug na alle gelowe

Ramadan

Datum

18 Junie tot 17 Julie

Tydsduur

30 dae

Hoekom

Moslems glo dat Allah tydens hierdie tyd die eerste verse van die Koran bekendgemaak het.

Eid Al Fitr

Datum:

18 Julie

Tydsduur

Een dag

Hoekom

Die einde van Ramadan word gevier.

Muharram

Datum:

24 Oktober

Tydsduur

Een dag

Hoekom

Dis die eerste maand in die Moslem kalender.

Mawlid

Datum:

3 Januarie

Tydsduur

Een dag

Hoekom

Dit is die profeet Mohammed se verjaarsdag.

Israʾ en Miʿraj

Datum:

16 Mei

Tydsduur

Een nag

Hoekom

Die fees herdenk die nag toe Mohammed met ‘n gevlerkte perd na Jerusalem vervoer is.

Laylat al-Qadr (nag van krag)

Datum:

14 Julie

Tydsduur:

Een nag

Hoekom:

Daar word geglo dat dit die dag is waarop almal se lot vir die komende jaar bepaal word.