Kwartaal 2 - Graad 2

Week 4 (11 Mei 2020 - 15 Mei 2020)

Kliek op die Rooster en Beplanning skakel om die week se werk te sien:

Skakel na "YouTube"-Video's

Afrikaans

Wiskunde

Engels

Lewensvaardighede

Lees

Indien julle na stories wil luister terwyl julle die teks volg, gebruik gerus hierdie skakel. Jy kan soms ook die klank afsit en dan self die stories lees.

Onthou: Hierdie is net ‘n lekker aktiwiteit, dit is nie verpligtend nie.