MS Forms skakel: Summatiewe assessering vir Eenheid 2: Skeiding van mengsel
Hierdie is die digitale vorm van die summatiewe assessering vir Eenheid 2: Skeiding van mengsel. Voltooi dit asseblief tot die beste van jou vermoë, sodat jy ‘n ware refleksie kan kry van hoe goed jy jou werk ken.