HINDOEïSME

< Terug na alle gelowe

Simbool: Om

Die Om is een van die belangrikste godsdienstige simbole vir Hindoes.

Wat beteken die woord "Hindoe"?

Wat glo die Hindoes?

Shiva - 'n hindoe god

Wat word hul geestelike leier genoem?

Die geestelike leier word 'n priester genoem.

Wat word hul plek van aanbidding genoem?

Hul plek van aanbidding word 'n tempel genoem.

Mense besig om te aanbid.

Wat word hul heilige boek genoem?

Die "Vedas" is die heilige geskrifte van die Hindoes.

Die "Wette van Manu" is 'n boek van Hindoe-etiek en bevat wette, gebruike en bestaan uit 2685 strofes.

Die "Rig Veda" is die liedereboek van die Hindoes en bestaan uit meer as 1000 liedere.

Die Ganges-rivier word as 'n helige rivier beskou en eenkeer elke 12 jaar neem tot 10 miljoen mense deel aan 'n rituele bad tydens die "Kumbh Mela"-fees.

As iemand sterf word hy veras en sy as in die Ganges gegooi.

Hindoes glo in reïnkarnasie (dit is die naam van die idee dat mense weer in 'n ander liggaam gebore word, nadat hulle gesterf het).

Hindoes wat leer om priesters te word. Hierdie tempel is versier met helderkleurige beelde van Hindoe-gode.