Kwartaal 2 - Graad 2

Week 5 (18 Mei 2020 - 22 Mei 2020)

Kliek op die Rooster en Beplanning skakel om die week se werk te sien:

Skakel na "YouTube"-Video's

Afrikaans

Wiskunde

Engels

Lewensvaardighede

Lees

Het jy geweet Donderdag is dit Hemelvaart? Hemelvaart beteken dat Jesus opgevaar het na die hemel toe. Hier is ‘n video wat julle kan kyk indien julle graag weer wil sien wat gebeur het toe Jesus opgevaar het hemel toe.

Onthou: Dit is glad nie verpligtend nie!