Kwartaal 2 - Graad 2

Week 3 (04 Mei 2020 - 08 Mei 2020)

Kliek op die Rooster en Beplanning skakel om die week se werk te sien:

Skakel na "YouTube"-Video's

Afrikaans

Wiskunde

Engels

Lewensvaardighede

Lees

As die leesboeke in jou huis al almal deurgelees is, is jy welkom om by hierdie skakel te gaan loer vir gratis leesboeke wat afgelaai kan word. Onthou asb. dit is glad nie verpligtend nie!