Graad 1


Liewe Ouers

Die kwartaal is amper verby. Ons opvoeders wil vir u baie dankie sê dat u getrou tuiswerk gedoen het met u kind. Ons wil vra dat u ook die laaste werkboekie van die kwartaal sal doen saam met u kind. Elke taak is beplan volgens die werk wat die betrokke dag in die klas behandel is.

Ons het opgelet dat sommige leerders met die volgende sukkel:

  • om netjies te knip
  • om netjies te plak
  • om netjies tussen lyne in te kleur

U kan aan hierdie punte aandag gee wanneer die skoolwerkboekie/huiswerk gedoen word.

Belangrike datums:

Groep 1:

  • Gr. R mark – 14 April
  • Ouerbesoeke – 20 April
  • Mikro maak maklik – 22 April
  • Skool sluit – 22 April

Groep 2:

  • Gr. R mark – 15 April
  • Ouerbesoeke – 19 April
  • Mikro maak maklik – 22 April
  • Skool sluit – 23 April

Vriendelike groete

Graad 1-opvoeders

Onthou

Gebruik Acrobat Reader om die PDF-leêrs te lees.

Ons gebruik YouTube vir die video's, maak asseblief seker dat u toegang tot YouTube het om die video's te kyk.